Handelinge 25:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Toe sê Festos: “Koning Agrippus en al die manne wat hier saam met ons is, u sien hierdie man oor wie al die Jode in Yerushalayim en ook hier met my gepraat het en uitgeroep het dat hy nie langer behoort te lewe nie,