Dit is ’n vertrouenswaardige boodskap: as iemand na gemeenteleierskap (as oudste) verlang, begeer hy ’n goeie werk.