Ou Testament

Nuwe Testament

1 Thessalonisense 1:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want hulle vertel self aangaande ons watter ontvangs ons by julle gehad het en hoe julle na God toe gedraai is, weg van die vrees van afgode af, om die lewende en ware God te dienDan 7:13 Yeshua, wat Hy uit die dood uit opgewek het. Hy is die Een wat ons verlos van die toorn wat kom.

Lees volledige hoofstuk 1 Thessalonisense 1

Kyk 1 Thessalonisense 1:9 in konteks