Moenie so dom soos ’n perd of ’n donkie wees nie. Hulle het maar min verstand.Hulle moet met ’n toom en ’n teuel gelei word, anders beteken hulle niks nie.