Mense wat arrogant is en nie na U luister nie, dink hulle is beter as dié wat hulpeloos is.Daarom trap hulle op die swakkes.Sorg asseblief dat hulle die slagoffers van hulle eie slegte planne word.