Die volgende dag moet hy twee tortelduiwe of twee mak duiwe na die priester toe bring by die ingang van die tent waar die Here aanbid word.