Toe Kores koning oor Babel geword het, het hy reeds in die eerste jaar wat hy regeer het ’n besluit geneem dat hierdie tempel van God herbou moet word.