Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:14 Die Boodskap (DB)

Kores het die goue en silwergoed laat haal wat Nebukadnesar destyds uit die tempel in Jerusalem weggevat en saamgevat het na sy eie god se tempel in Babel. Hy het dit vir ’n man gegee wat hy as goewerneur aangestel het. Sy naam was Sesbassar.

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:14 in konteks