Ek sal daardie dag die musiek stop in jou stede sodat niemand meer kan sing nie. Niemand sal meer bly wees nie. Niemand sal in jou stad op ’n musiekinstrument speel nie omdat niemand opgewek sal wees nie.