“Mens, kyk in die rigting van Jerusalem. En sê dan die volgende woorde oor Israel en al die plekke wat vir Israel se godsdiens opsy gesit is.