“Laat Aäron en sy seuns by die ingang van die tent kom staan. Hulle moet hulleself bad en gereedmaak om voor die Here te kom.