Smeer met jou vinger van die bloed van die bul aan die horings van die altaar. Gooi die res van sy bloed teen die onderkant van die altaar uit.