As jy nie na die Here luister nie, is dit klaarpraat met jou. Jy sal soos die nasies omkom wat Hy ter wille van jou uit jou nuwe land gaan jaag.”