Die koning sê toe vir die vrou: “Ek wil vir jou iets vra, maar jy moet my baie eerlik antwoord.”“Vra maar, U Majesteit,” sê die vrou.