Daar het hulle die ark in die tempel van hulle god Dagon ingevat en dit langs die beeld van Dagon neergesit.