Die volk sê toe vir Samuel: “Wie het gesê: Moet Saul van alle mense ons koning wees? Bring daardie mans hier dat ons hulle kan doodmaak.”