Die res van Merari se nageslag het op verskillende plekke stede gekry: in die stamgebied van Sebulon, Rimmon en Tabor met hulle weivelde;