Julle het ook nog nie soos Israel by ’n regte berg soos Sinai gekom nie. Daar was ’n geweldige vuur op die berg, terwyl donker wolke oor die berg gehang het. Dit was donker en daar het ’n woeste storm losgebreek.