Die kroon moet in die tempel bly, dan sal almal wat die kroon sien, dink aan Geldai, aan Tobija, aan Jedaja en aan die seun van Sefanja.