Ek sien toe daar kom twee vroue. Hulle het vlerke gehad soos groot sprinkaan-voëls. Hulle het die mandjie opgetel en weggevlieg.