Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 4:18 Bybel vir Almal (ABA)

Jael het vir Sisera gaan ontmoet. Sy het vir hom gesê: “Kom, Meneer, kom na my toe. Moenie bang wees nie.”Sisera het na haar tent gekom, en sy het hom laat wegkruip onder ’n kombers.

Lees volledige hoofstuk Rigters 4

Kyk Rigters 4:18 in konteks