Hulle het verder gegaan van Pi-Hagirot, hulle het deur die see na die woestyn van Etam gegaan en ná drie dae het hulle toe hulle tente opgeslaan by Mara.