Julle sal brood eet van koring wat julle lank gelede gebêre het en julle sal die ou koring moet uithaal om plek te maak vir die nuwe koring.