Josua het vir die volk gesê: “Julle moet begin loop. Julle moet om die stad gaan, en die manne wat wapens het, moet voor die kis van die Here loop.”