Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:8 Bybel vir Almal (ABA)

Dit het gebeur soos Josua vir die mense gesê het. Die sewe priesters wat elkeen ’n ramshoring gedra het, het voor die kis geloop en hulle het die ramshorings geblaas. Agter hulle het die priesters geloop wat die verbondskis van die Here gedra het.

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:8 in konteks