Die Here het vir Josua gesê: “Ek sal vandag begin om vir al die Israeliete te wys dat jy ’n belangrike man is. Hulle moet weet dat Ek by jou sal wees, soos Ek by Moses was.