Die mense wat die volk moes lei,het hulle verkeerd gelei,daarom weet die volk nie waarnatoe hulle moet gaan nie.