Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 9:16 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is hoekom die Herenie meer hou van die jongmense nieen dit is hoekom Hy nie meer jammer isvir die weduwees en weeskinders nie.Hulle is almal sleg en hulle sê dom dinge,hulle praat nie soos die Here wil hê nie.Maar dit was nie genoeg vir die Here nie.Hy het kwaad gebly en Hy het aangehou om hulle te straf.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 9

Kyk Jesaja 9:16 in konteks