Ek is kwaad,maar Ek sal nie die mensevan Efraim doodmaak nie,want Ek is God,Ek is nie ’n mens nie.Ek is die heilige Godwat by jou is.Ek sal nie kwaad weeswanneer Ek kom nie.