Die man vir wie ek lief is,is soos ’n gasel, soos ’n jong takbok.Kyk daar, hy staan anderkant ons muur,hy kyk deur die vensters,hy loer deur die tralies.