Toe Lea weer swanger word en nog ’n seun kry, sê sy: “Nou sal my man baie meer lief wees vir my, want ek het drie seuns vir hom gekry.”Daarom het sy hom Levi genoem.