Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 29:33 Bybel vir Almal (ABA)

Later het sy weer swanger geword en sy het nog ’n seun gekry. Toe sê sy: “Die Here het gesien dat Jakob minder lief is vir my, en Hy het vir my ook hierdie seun gegee.”Daarom het sy hom Simeon genoem.

Lees volledige hoofstuk Genesis 29

Kyk Genesis 29:33 in konteks