Toe Jakob die oggend vroeg opstaan, neem hy die klip wat onder sy kop was, en hy sit dit regop sodat dit ’n gedenksteen kan wees. Hy het toe olyf-olie op die klip uitgegooi