Ek sal dit doen omdat jy gesê het: ‘Daardie twee volke en die twee lande Israel en Juda sal nou myne wees, ons sal dit vir onsself vat.’ Maar Ek, die Here, was daar by hulle.”