Ek sal Edom ’n plek maak waar mense nooit weer sal kan woon nie, niemand sal in jou stede woon nie. Julle sal weet dat Ek die Here is.