Die wingerdstok het sterk ranke gekry.’n Mens kon septers vir koningsmaak van die ranke.Die wingerdstok het hoog gegroei,sy boonste punt was tussen die wolke.Almal kon sien hy is grooten hy het baie ranke.