Die farao het hardkoppig gebly en hy het nie na Moses en Aäron geluister nie. Dit was soos die Here gesê het.