Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 7:12 Bybel vir Almal (ABA)

Elkeen het sy kierie op die grond gegooi, en die kieries het in slange verander. Maar Aäron se kierie het hulle kieries ingesluk.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 7

Kyk Eksodus 7:12 in konteks