Ons was lief vir Saul en Jonatan,en hulle was vir ons mooi.Hulle is bymekaarnadat hulle gesterf hetsoos hulle bymekaar wastoe hulle gelewe het.Hulle was vinniger as arendeen sterker as leeus.