Die fondamente van die tempel was 60 el lank en 20 el breed. Salomo het die ou maat gebruik toe hy dit gemeet het.