Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 3:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die voorportaal by die voorkant van die tempel was 20 el lank, en die tempel was ook 20 el breed. Dit was 120 el hoog. Salomo het die binnekant van die mure van die voorportaal laat toemaak met dun goudplate.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 3

Kyk 2 Kronieke 3:4 in konteks