Die meisies het geantwoord: “Ja, hy is hier voor. Hy het vandag na die stad gekom, want die mense moet vandag ’n offer bring op die offer-plek. Julle moet gou maak.