Dit is nou die tyd om die koring af te sny, dit is nie reëntyd nie. Maar ek sal tot die Here bid, en Hy sal donderweer en reën stuur, sodat julle sal weet en sien dat julle ’n baie verkeerde ding gedoen het teen die Here toe julle gesê het julle wil ’n koning hê.”