Maar Hadad en ’n paar manne van Edom het na Egipte gevlug. Die manne was amptenare van Hadad se pa. Hadad was ’n jong seun.