Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:18 Bybel vir Almal (ABA)

Hadad en die manne het uit die land Midian gegaan en hulle het in die land Paran gekom. Hulle het manne van Paran saamgeneem en hulle het in Egipte gekom by die farao, die koning van Egipte. Die koning het vir Hadad ’n huis gegee en hy het gesê hoeveel kos Hadad moet kry. Hy het ook vir Hadad grond gegee.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:18 in konteks