Nee, daar is geskryf: Die boodskap van Godis naby jou,dit is in jou mond en in jou hart.Daardie boodskap is die boodskap dat ons moet glo. Dit is die boodskap wat ons vir julle bring.