Die derde engel het sy trompet geblaas. Toe val ’n groot ster uit die lug. Dit het gebrand soos ’n fakkel. Die ster het geval op een derde van die riviere en fonteine.