Ek het gehoor Iemand praat. Hy was tussen die vier diere. Hy het gesê: “Iemand sal vir een goiniks koring of vir drie goiniks gars een silwer geldstuk moet betaal. En julle moet versigtig wees, moenie die olyf-olie en die wyn mors nie.”