Toe hoor ek die engele in die hemel sing. Hulle stemme was so hard soos baie water wat raas, soos baie harde donderweer, soos wanneer mense op harpe speel.