En ek het gekyk en ek het nog ’n teken in die hemel gesien: Daar was ’n groot draak! Die draak was baie rooi en hy het sewe koppe en tien horings gehad. Daar was sewe krone op sy koppe.